The Lemon Tree
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Pastorie Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Lemon Tree is in die pragtige Karoodorp Prins Albert geleë. Die gastehuis is binne 'n paar meter van 'n verskeidenheid winkels en restaurante af. Verblyf word gebied in 'n selfsorgkothuis en 2 kamers in die gastehuis.
Die kothuis bied eenvoudige selfsorgverblyf. Die oopplan-kombuis en -leefarea is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en basiese breekware en eetgerei. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n dagbed en 'n driestapelbed in 'n aparte kamer. Die kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 'n kaggel en die slaapkamers het verwarmingspanele.
Die gastehuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in 2 aparte slaapkamers. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders of 4 volwassenes.
Alle kamers het plafonwaaiers en muskietnette op vensters. Daar is braaigeriewe en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 13 Pastorie Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lemon Tree het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Pastorie Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang