The Lemon Tree
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Pastorie Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Lemon Tree is in die pragtige Karoo-dorp, Prins Albert geleë. Dié gastehuis is 'n paar meter vanaf verskeie winkels en restaurante en bied verblyf in 'n selfsorgkothuis en 2 kamers.
Die kothuis is ingerig vir eenvoudige selfsorgverblyf en bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die oopplan-kombuis en -leefarea is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n dagbed en 'n tripelstapelbed in 'n aparte kamer. Daar is ook 'n kaggel en die slaapkamers het muurverwarmers.
Die gastehuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in 2 aparte slaapkamers. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders of vir 4 volwassenes.
Elke kamer het 'n plafonwaaier en muskietnette aan die vensters. Daar is braaigeriewe en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 13 Pastorie Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lemon Tree het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Pastorie Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang