Successfully reported
+45

The Lighthouse Guesthouse

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Church Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Veilige, sentrale gesinsbestuurde Bed en Ontbyt wat gaste al 30 jaar verwelkom. Verwag 'n hartlike ontvangs, vriendelike diens en skoon, gerieflike kamers.

Kies uit een van 8 individueel versierde en suite-eenhede. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, haardroërs, lugversorging en elektriese komberse, behalwe vir ons tweelingkamers wat waaiers het.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.

Besoek die dorpsmuseum en bespreek 'n begeleide staptog na die historiese Anglo Boere-oorlogterrein en -grafte. Daar is 'n keuse van restaurante binne stapafstand van ons af. Doendinge in die omgewing sluit fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry en tennis in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 345 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hermien R
Saam met lewensmaat
5.0
Great. All efficient regarding the room, only small irritation was a rattling door with the strong winds. Parking is safe and the host ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Karin G
5.0
Uitstekend! Uitstekende diens en veilige motorbewaring! Elmarie het my laat ontvang en baie welkom laat voel.
Sep 2025
Heloise C
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie gemaklik en voorsien in 'n men's se behoeftes.
Sep 2025
Eljo V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Die plek is lieflik en baie goed van die gasvrou.
Aug 2025
Zieldre K
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and lovely stop over. Lovely place to overnight.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brian & Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 345

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 40 Church Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Lighthouse Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Church Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAAksxqhdHVPcpZdT31dWVX78KDt6akT48auREvPYrFLRZqjAwU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 345 5 1 5 40 Church Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.719730555556 25.097961111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang