The Lighthouse Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Graham Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lighthouse Guesthouse bied gastekamers in Welkom in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie ver van die stad se geraas af.
Daar is 7 slaapkamers wat smaakvol gemeubileer is. Elke kamer bevat 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die kamers het ook en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.
Die geriewe in hierdie kamers sluit 'n TV met satallietkanale, 'n waaier, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Elke kamer het ook 'n mikrogolfoond, broodrooster en ketel.
'n Kontinentale of Italiaanse ontbyt kan gereël word en deur die week bestel word. Dit word deur die eienaar voorberei in die eetarea. Die gastehuis het ook braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Daar is veilige parkeerplek agter afstandbeheer-hekke met geslotekringtelevisie, gewapende reaksie-alarms en waghond op die perseel.
The Lighthouse Guesthouse is naby die tegniese kollege, die tegnologiese instituut en die renbaan aan die buitewyke van die dorp, casino, restaurante, winkelsentrums en die Nu Metro-flieks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Frank Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 25 Graham Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink The Lighthouse Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Graham Street, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang