The Link Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Tugela Street, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The link Guest Lodge is in die woonbuurt Glen Marais in Kempton Park geleë en is net 4 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe geleë.
Verblyf word gebied in 4 dubbelkamers en beskik oor 'n dubbelbed, met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kamers beskik oor 'n TV met DStv-kanale. Die kamers is toegerus met 'n kombuisie met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n lessenaar wat as 'n toegewyde werkspasie gebruik kan word.
The Link Guest Lodge bied gaste 'n gemeenskaplike kombuisarea wat toegerus is met 'n gasstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n groot etenstafel met sitplek vir 6. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike binne- en buitebraai-areas, asook die swembad.
Daar is gratis onbeperkte WiFi en gratis parkeerplek op die perseel.
Hierdie eiendom is naby Bonaero Park Winkelsentrum en Festival Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tee Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 32 Tugela Street, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink The Link Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Tugela Street, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang