Successfully reported
+20

The Links

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 255 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Links is 'n selfsorgwoonstel in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap en is ideaal geleë vir 'n gesinsvakansie. Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en 'n batterystelsel.

Dié woonstel op die eerste verdieping het 'n kapasiteit van 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea met lugversorging. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die woonstel beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en is gevul met natuurlike lig wat deur die groot vensters sypel.

'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir gaste. Hermanus is wêreldbekend vir fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Sy natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Overberg kan verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 255 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Links het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 255 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22f0e35bea2da6aabd12357c64149ffbbf70fe7873d31262d0409548e99e8f53087cfe3c7c099f4c49da589b8d498d35952a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 255 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.412022702473 19.250810245369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang