The Little Club Getaway at The Hay Barn
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Distric Road D128, Lions River, Lidgetton, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Little Club Getaway by The Hay Barn bied gemaklike oornagverblyf op 'n plaas aan die buitewyke van Lionsrivier, 'n klein gehuggie in die Midlands Meander. Hierdie pragtige streek is besaai met bekoorlike dorpies wat 'n verskeidenheid verblyf, troulokale, restaurante en kafees, landelike aktiwiteite, wildreservate, avontuursport, forelplase, historiese landmerke en unieke kuns en kunsvlyt bied.
Verblyf word aangebied in 'n keuse van 3 kamers, wat altesaam 13 gaste kan huisves. Die kamers het almal 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n sitarea en 'n kaggel. 2 van die kamers het 'n tussendeur en kan saam bespreek word om 'n groot gesinseenheid te skep. Die kamers word deur sonkrag aangedryf.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n gedeelde kombuis, WiFi en 'n TV in die klubhuis.
Aktiwiteite om in die omgewing te geniet, sluit in bergfietsry, fietsry, museumbesoeke, visvang, wynproe en stap.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Distric Road D128, Lions River, Lidgetton, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Little Club Getaway at The Hay Barn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Distric Road D128, Lions River, Lidgetton, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang