Finch & Fern Guesthouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Van Der Post Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R505R455 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Finch & Fern Guesthouse bied bekoorlike gastekamers met aparte ingange op 'n privaat erf in Fichardt Park in Bloemfontein. Die gastehuis is net 600 m vanaf Rosepark Hospitaal, en Pick 'n Pay Hipermark en Hyperama is albei 2 km ver.
DiƩ kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Elke kamer 'n veilige ingang, 'n tuintjie en parkeerplek. Daar is ook diefwering en 'n sekuriteitshek.
DĆt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 205
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 17 Van Der Post Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Finch & Fern Guesthouse het ān uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Van Der Post Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang