The Little Haven - Clarens
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 344 Van Zyl Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Little Haven - Clarens is in Clarens, 'n klein dorpie aan die voorheuwels van die Malutiberge in die Vrystaat, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus.
Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n onderdakstoep met 'n ongelooflike berguitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michael & Kenza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 344 Van Zyl Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Little Haven - Clarens het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 344 Van Zyl Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang