The Little Lorraine Loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Eunice Road, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Die Little Loraine Loft is 'n baie ruim, pragtig ingerigte selfsorg-loftwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie stad.
Die loft bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed met 'n elektriese kombers en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, kookbenodigdhede en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot vinnige WiFi is beskikbaar. Lugversorging en verhitting is ingesluit.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en braai-area, swembad, sowel as veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en Kragga Kamma Wildpark. Sardinia Bay-strand is ongeveer 12 km weg.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Eunice Road, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The Little Lorraine Loft het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 6 Eunice Road, Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang