Successfully reported

The Lodge Bethal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Deon C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Warm kamers. Heerlik lekker, dankie vir die Aircon want sonder hom sou ons gevries het. Sal ook bietjie meer koffie en melk wou gehad het. Baie lekker geslaap ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miles W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pleasantly surprised and impressed. Very pleasant, neat and meet my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die mense by die lodge is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly. Ek het veilig gevoel en was rustig. Heerlik by die restaurant. Die kok kan kos maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Ons het verblyf vir een aand nodig gehad terwyl ons in Bethal was vir 'n funksie. Die plek was skoon en netjies en ons het geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eurika M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Netjies en skoon. Aandete en ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Restaurant is n wenner. Kamers goed toegerus en beddens snoesig. Netjies en skoon. Stil in die nag en die beste restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lodge Bethal
Baie dankie, Sulke kommentaar gee ons net weer meer krag en moed.

Jeanette G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Stil, netjies en veilig met 'n lieflike restaurant. Stil en rustig. Netjiese en goed toegeruste kamers. Vir seker die beste restaurant in die dorp! Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kevin
The Lodge Bethal
Hi Jeanette, baie dankie vir jou spesiale woorde. Ons probeer altyd net ons beste, en so word ons dan beloon.

Gernie A
1 nag
4.8
Jul 2024

Goed soos altyd! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda N
1 nag
4.2
Jul 2024

Nice. Great place to stay but checkout a bit earlier than normal. Something the accommodation may need to look into.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul R
1 nag Saam met vriende
3.4
Jul 2024

Super overnight spot. Great place to overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Chris Hani Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NTRjZmNhLTZlZWYtNGEyMS1iZmU1LTY0NjFlNzZlODQ4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 72 Chris Hani Street Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.454472222222 29.467472222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang