The Lodge Bethal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Chris Hani Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
- Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Lodge Bethal is 'n luukse lodge in Mpumalanga wat met kragstasies en myne omring is. Die stylvolle gastehuis bied gehalteverblyf wat ook vir sakereisigers geskik is.
Verblyf bestaan uit luukse oopplan-kamers, Junior gesinskamers en gesinseenhede. Daar is toegekende rookareas waar gaste kan rook en al die kamers het ondervloerse verhitting, lugversorging en 'n platskerm-TV met 14 DStv-kanale. Verder is daar internet, faks-, skandeer- en fotostaatgeriewe by ontvangs beskikbaar. Die kamers het ook 'n lessenaar wat as 'n spieëltafel dien, en telefone.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar, asook 'n sitkamer met 'n dranklisiesne en 'n eetarea. Kamerdienste is beskikbaar. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word deur die binnenshuise sjef voorberei. Daar is ook 'n kragopwekker wat in die geval van beurtkrag inskop.
Die span is toegewyd om gaste hul beste ervaring te bied met uitmuntige diens, maaltye en Cosmos Country-gasvryheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 72 Chris Hani Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
- Gaste dink The Lodge Bethal het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 72 Chris Hani Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang