Successfully reported
+24

The Lodge Bethal

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Chris Hani Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Lodge Bethal is in Mpumalanga geleë. Hierdie luukse lodge sal jou ontspanne laat voel. Ons word omring deur kragstasies en steenkoolmyne. Ons gastehuis is deurgaans stylvol versier tot die hoogste gehalte, handgemaak spesiaal vir die sakeman en vrou.

Ons het luukse ateljeekamers, junior gesinskamers en gesinseenhede. Rokers en nie-rokers is welkom. Al die kamers is toegerus met ondermat-verhitting, lugversorging en 'n platskerm-TV met 14-kanaal DStv. Besigheidsdienste sluit komplimentêre onbeperkte draadlose internet, faks-, skandeer- en fotokopieerfasiliteite by ontvangs, 'n lessenaar-kom-spieëltafel en telefone in al die kamers in.

Daar is ook onderdakparkeerplek beskikbaar. 'n Ten volle gelisensieerde ontspannings-sitkamer, 'n goed toegeruste eetkamer en kamerdiens is ook beskikbaar. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste en word deur ons eie sjef voorberei. Ons het 'n kragopwekker op bystand om krag binne sekondes van 'n kragonderbreking te herstel.

Ons by The Lodge is 'n toegewyde span, om te sorg vir die beste persoonlike diens en uitstekende kos, 'n vaart in eksklusiewe Kosmos Country-gasvryheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Deon C
Saam met lewensmaat
5.0
Warm kamers. Heerlik lekker, dankie vir die Aircon want sonder hom sou ons gevries het. Sal ook bietjie meer koffie en melk wou gehad het. Baie lekker...
Sien meer
Jun 2025
Miles W
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasantly surprised and impressed. Very pleasant, neat and meet my needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Mercia W
Saam met lewensmaat
5.0
Die mense by die lodge is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly. Ek het veilig gevoel en was rustig. Heerlik by die restaurant. Die ...
Sien meer
Okt 2024
Eurika M
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Netjies en skoon. Aandete en ontbyt was baie lekker.
Jul 2024
Jeanette G
Gesin met tieners
5.0
Restaurant is n wenner. Kamers goed toegerus en beddens snoesig. Netjies en skoon. Stil in die nag en die beste restaurant.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Kevin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 72 Chris Hani Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • Gaste dink The Lodge Bethal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Chris Hani Street, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1NTRjZmNhLTZlZWYtNGEyMS1iZmU1LTY0NjFlNzZlODQ4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 72 Chris Hani Street Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.454472222222 29.467472222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang