Successfully reported

The Loft

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Anonieme gas
Lang verblyf
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon Jacq D
1 nag
4.6
Sep 2025

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. The loft se fooi is billik, vir wat jy kry. Twee aparte slaapkamers wat dit gerieflik maak vir 'n gesin. Verblyf was skoon en netjies. Sal The loft beslis weer besoek as ek in Bloem gaan draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Schalk
The Loft
Baie dankie, Leon, vir die wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Dis vir ons heerlik om te hoor dat julle die gerief van The Loft geniet het en dat die netheid en waarde vir geld vir julle uitgestaan het. Julle is altyd meer as welkom om weer te kom kuier wanneer julle weer in Bloemfontein is! Vriendelike groete, Schalk & Nadine

Rozanne K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Heerlik, netjies en skoon. Ja, alles was netjies en skoon en gemaklik. Stel net 'n elektriese hek voor, want mens voel onveilig om laat huistoe te kom en moet uitklim vir oopmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf
3.4
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Schalk Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd72404715367754f26c823127a090767ea884389ad004ec87a7594734049fa1f43d047f4d719abb78729f0e308619471c05a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 7 Philip Fourie Langenhovenpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.1006598 26.1504973

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang