The Loft
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Loft is perfek geleë naby kafees, winkels en die universiteit, wat dit ideaal maak vir sakereise, kort vakansies of om geliefdes te besoek. Hierdie helder en stylvolle woonstel in die hartjie van Langenhovenpark bied 'n knus tuiste weg van die huis, perfek om te ontspan en te herlaai.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit maak oop na die lugverkoelde sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike area met sitplek, die perfekte plek om te ontspan en 'n braai te geniet. Gaste het veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Schalk Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Loft het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Philip Fourie, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang