Successfully reported
+15

The Loft

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Loft is 'n grasdak-selfsorg-solder-/ateljeewoonstel op die strandfront in Bekbaai, Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die weskus van Suid-Afrika. Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir mense wat sy Mediterreense-styl atmosfeer soek.

Die oopplan-ateljee/solderkamer is op die eerste verdieping geleë en het 'n dubbelbed om slegs 2 mense te akkommodeer.
Nie geskik vir kinders nie. Die badkamer het 'n stort. Alle areas oopplan. Beddegoed, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n kombuisie met 'n elektriese braaipan, 1 elektriese stoofplaat, 1 plaat gasstoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en yskas. Buite op die balkon is daar 'n draagbare braai en 'n tafel met 2 stoele waar gaste die uitsig oor die see tussen die huise kan geniet.

Neem asseblief kennis dat The Loft op die eerste verdieping is met steil trappe. Daar is Wi-Fi beskikbaar.

TV is slegs aan DVD-speler gekoppel - DVD-keuse word verskaf. Geen DStv-kanale is beskikbaar nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Liana V
Saam met vriende
5.0
Wonderlik! The Loft is uitstekend. Alles was perfek. Sal beslis weer besoek.
Okt 2025
Lindy M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, clean and comfortable. One night's stay in winter, chilly but relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jaydeen B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly by the Loft.
Aug 2025
Martha P
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Ongelooflik, die geur van koffie met die view en klank van die see was asemrowend.
Jun 2025
Tania L
5.0
Amazing! Recharged batteries. Local is lekker. What a little gem. We could have stayed forever. Very clean, everything you need and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 425

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 34 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2ZDQ2NTExLWVkNTItNDA0Yy1iNGE4LTJhYTk4NzQ0YjA0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 34 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.81162 17.88279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang