Successfully reported

The Loft on Malmok

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Stephanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Bright, well kept loft apartment with friendly hosts. We had a lovely stay in this bright, clean and well kept loft apartment with everything we needed for a short stay. The loft is well designed and feels spacious. The hosts were welcoming and available, whilst we had complete freedom with our own entrance. The location provided easy access to local surroundings, including the beach and many restaurant options.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Griekse eiland paradys op die Weskus. Een van die oulikste dorpies wat ek nog in ons land gesien het! Dit voel soos 'n Griekse eiland, maar met ons lekker Weskus kos. Die plekkie is pragtig ingerig, met oorgenoeg slaapplek vir 'n hele familie en ingerig vir enige etes! Ons enigste probleem was ons het vir net twee aande bespreek en moes te gou waai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermine B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Asemrowend mooi en netjiese veilige verblyf. Baie goeie en vriendelike ontvangs deur the host_firstname. Die loft is pragtig binne, netjies, kleurvol en het alles waarvoor ons bespreek het. Baie dankie the host_firstname, ons sal dit graag weer bespreek en vir enige een aanbeveel. Groete guest_firstname en Engela.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

A definite come back! Wonderful piece of treasure on the West Coast. We did not want to leave. Very hospitable hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Excellent stay. Had a lovely stay - everything we needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicki B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderlike kort besoek. Die plek was skoon en het alles bevat wat mens nodig het. Baie gerieflik en netjies. Vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Ons het ons verblyf in Paternoster baie geniet. Alles was lekker! Ons het baie lekker gebly by The Loft. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
The Loft on Malmok
Hi Johan, thank you for your positive review. Regards Ricky and Lorna

Rafeek I
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Baie lekker tydjie in Paternoster en die verblyf was uitstekend. Kort besoek so nie veel om by te voeg nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nick F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

What a wonderful stay The Loft provided us. The room was modern, clean and fresh. Equipped with everything a self-catering place could offer. Located in a quiet part of a newish residential area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
The Loft on Malmok
Thank you so much for your review, we really appreciate it and hope to see you again soon. Have a wonderful Festive Season. Regards Ricky and Lorna

Odwa T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

We had a fanatastic stay, we enjoyed our space it didn't even felt like it was situated in the owner's space. If there could be anything I'd say now, is I want to go back to the Loft.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Malmok Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABbxZjGSwmGDO5vtb5Qhiy5RScKMMCFrDAfNASHusOcszHl5Ivp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 14 Malmok Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.807651262979 17.897923535582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang