Successfully reported
+22

The Lofts C20

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Road, The Lofts C20, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Lofts C20 is 'n selfsorgvakansiewoonstel vir 4 mense in 'n kompleks in Mosselbaai, 900 m vanaf Diaz-strand en die Diaz-waterpark.

Die woonstel op die tweede verdieping beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, sowel as 'n TV, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas-vrieskas, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale het.

Die leefarea maak oop op 'n ruim balkon met buitesitplek en kyk uit oor die tuin en swembad.

Die sekuriteitskompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en swembad, en veilige parkeerplek is beskikbaar.

The Lofts C20 is 2 km vanaf die Langeberg Mall en verskeie ander winkels en restaurante geleë. Gaste kan die strand besoek vir visvang, branderplankry, en 'n verskeidenheid doendinge soos sonsondergangvaarte, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, die Garden Route Casino, die Cape St Blaise-vuurtoring, of die Bartholomeu Dias Maritieme Museum besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Louis Fourie Road, The Lofts C20, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lofts C20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie Road, The Lofts C20, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7c819e0d7276009496f65ccb8173bc06432760a66103c8dc66de3b196ab7ae85ba53827fb5e9ef3a55fc01464297af5677d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Louis Fourie Road The Lofts C20 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.165158302931 22.109499871731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang