Successfully reported

The Lofts 44

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mirriam Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Good value for money. We really enjoyed our weekend. I really have no complaints. The flat was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo Ann B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly, was fantasties! Al wat hulle kan verbeter, is 'n braaier op die balkon te sit. Want die braai sit onder en dit is baie trappe op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alarnah T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Asemrowend en baie gemaklik. Ja, dit was nou een van daai plekkies wat ek oor en oor sal na toe wil gaan, dis netjies en baie gerieflik. En wat my gefasineer het was die heerlike oggend se lig. Dit was nou verfrissend!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia Lynnette F
Kort verblyf
3.4
Des 2024

Nie 8 slaapplekke soos bespreek en betaal het nie. Ons is vriendelik ontvang deur Johanna.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Park Crescent, The Lofts, Unit 44, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA015aafa07e1200b08e5addad6bc27a928ed8465f6a939d44c299d604b8e4d325cc2454db0fb8da33eac05bf75f0eda348d7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 15 Park Crescent The Lofts, Unit 44 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165282327626 22.109350273319
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang