Successfully reported
+79

The Log Cabin Apartment Hotel

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16A Berg Street, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Vanaf R870 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Log Cabin Apartment Hotel is in Standerton, Mpumalanga, geleë. Die eiendom bied rus en vrede vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Verblyf word in 12 eenhede met slaapplek vir 29 gaste aangebied. Die eenhede sluit luukse eenhede en houthutte in. Alle eenhede het gemaklike beddens, badkamers met storte, en hul eie ingange. Beurtkrag is ook nie 'n probleem nie aangesien die eiendom 'n kragopwekker het.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, konferensiegeriewe, wasgoeddienste en 'n 24 uur-ontvangs in. Troeteldiere word op versoek toegelaat. Gaste kan op die perseel swem.

Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marthinus F
Besigheidsreis
5.0
Great place and great service. Great service! They are always willing to help even on short notice. They are our 'go to place' in Stand...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Tanja L
Besigheidsreis
5.0
Netjies, veilig & skoon. Ons het werk gedoen in Standerton en het vir my tegniekuste by die The Log Cabin Apartment Hotel akkommodasie bespreek. Hulle...
Sien meer
Apr 2025
Petronella C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons verblyf was aangenaam gewees al was dit net een aand. Die bed was netjies, skoon en gemaklik om op te slaap. Die tuin is pragtig, 'n lafenis vir d...
Sien meer
Mrt 2025
Elsa B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Stil. Pragtig. Sien sterre.
Mrt 2025
Joni R
Gesin met tieners
5.0
Aangename verrassing en sal weer dit doen. Ja, ek het dit, was waarde vir geld en maklik en naby die dorp. Was veilig en sentraal, sal definitief weer...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 16A Berg Street, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Gaste dink The Log Cabin Apartment Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 870
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 870
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16A Berg Street, Standerton, 2430, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbfe61a392ae5c739002552e735ed4702728b3224f36526724ec03fd61ac0f2362dac80da235344ce573ab008feb967eeaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 16A Berg Street Standerton 2430 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.952958 29.249542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang