The Look Out Loft
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Van Riebeek Street, Huis Piron, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Look Out Loft is 'n selfsorgwoonstel in Stellenbosch, net 700 m vanaf die Universiteit Stellenbosch en 8,8 km vanaf Jonkershoek-natuurreservaat.
Hierdie bekoorlike ateljeewoonstel bied slaapplek aan 1 tot 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele en dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n werkspasie.
Gaste het toegang tot 'n klein balkon met 'n pragtige uitsig en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Van Riebeek Street, Huis Piron, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Van Riebeek Street, Huis Piron, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang