The Lookout
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Chiappini Street, Unit 406 The Valour, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lookout is 'n selfsorgwoonstel wat ongeëwenaarde uitsigte oor die stad bied vanuit sy helder en kontemporêre ruimte in die lewendige De Waterkant-distrik. Hierdie woonstel is ideaal vir paartjies of sakereisigers wat gemak en gerief soek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer 'n instapstort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien-droër-kombinasie. Die aangrensende sitkamer met lugversorging het 'n gemaklike rusbank, en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die slaapkamer lei na 'n oulike balkon met buitesitplek, 'n ideale plek om 'n oggendkoffie of skemerkelkie te geniet. Geleë binne loopafstand van kafees, restaurante, boetiekwinkels, Tafelberg, strande en die V&A Waterfront, bied die woonstel maklike toegang tot Kaapstad se hoofattraksies en vervoerroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Chiappini Street, Unit 406 The Valour, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Chiappini Street, Unit 406 The Valour, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang