The Mandyville
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 30 Nov 2026.
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Uys Street, Jeffrey's Bay, 3660, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 110R1 794 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Mandyville is in die pragtige kusdorp, Jeffreysbaai geleë. Dié gastehuis se verblyf het unieke temas, asook privaat balkonne en stoepe. Die pragtige tuin is so ontwerp dat dit ideaal is om buite te kuier of om net te ontspan. Daar is slaapplek vir 24 volwassenes of 32 gaste as kinders met ouers deel.
Daar is 10 ruim en gerieflike klassieke kamers, elk pragtig versier. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV, sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe 'n volledige en suite-badkamer, asook 'n skuifdeur wat lei na die balkonnetjie. Daar is ook 2 "executive" suites aan die gastehuis se voorkant. Elke suite het 'n en suite-badkamer met stort en spa-bad, asook 'n klein sitarea en privaat balkon. Verder is daar ook 'n gesinskamer met slaapplek vir 2 kinders onder 12 jaar op slaapbanke teen ekstra koste. Platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, yskassies en spieëltafels is ook beskikbaar.
Die gastehuis het ook 'n volgepakte eerlikheidskroeg, asook 'n lieflike tuin, vuurput-braaigeriewe en oop patio onder die bome. Die gastehuis is omhein en het ook elektriese bedrading en 'n elektroniese hek, met veilige parkeerplek binne, en 24-uur-sekuriteit.
The Mandyville spesialiseer in partytjies en konferensies vir groepe van 10 tot 35. Die geriewe is topklas en dra by tot 'n onvergeetlike geleentheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rhelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 30 Uys Street, Jeffrey's Bay, 3660, Oos-Kaap
- Gaste dink The Mandyville het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Uys Street, Jeffrey's Bay, 3660, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang