The Manson’s Bedford Haven
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sugarbush Road, Morninghill, Johannesburg, 2007, Gauteng
- Vanaf R1 034 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Manson's Bedford Haven is 'n eksklusiewe, luukse woonstel in die lowerryke, stil woonbuurt Morninghill, Johannesburg, en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié verblyf bied vrede en rustigheid en is ideaal vir sakereisigers wat in 'n eksklusiewe area naby die lughawe wil wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sugarbush Road, Morninghill, Johannesburg, 2007, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sugarbush Road, Morninghill, Johannesburg, 2007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang