The Manson's BishopsCourt
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 201 William Street, IQ BishopsCourt Apartments, Pretoria, 0011, Gauteng
- Vanaf R2 873 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Manson’s BishopsCourt is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Brooklyn, Pretoria. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende geriewe kan geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede slaapkamer gebruik maak van 'n gedeelde badkamer. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetkamertafel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n balkon met sitplek en gemeenskaplike dakterrasse geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Universiteit van Pretoria ongeveer 800 m weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in 'n Gautrein-stasie en Loftus Versfeld-stadion. Lanseria Internasionale Lughawe is ongeveer 55 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 201 William Street, IQ BishopsCourt Apartments, Pretoria, 0011, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 201 William Street, IQ BishopsCourt Apartments, Pretoria, 0011, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang