The Marina Exclusive Suite - 608
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Dock Road, Cape Town, 8004, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Marina Exclusive Suite - 608 is 'n stylvolle woonstel in die gesogte V&A Waterfront Marina-kompleks in Kaapstad. Hierdie luukse eenheid bied gemak en rustige uitsigte oor die kanaal, ideaal vir sakereisigers of paartjies wat 'n luukse stadswegbreek soek.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n moderne badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het ook lugversorging en lei na 'n balkon. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, ketel en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Dit maak oop na 'n privaat balkon met uitsig oor die kanaal.
Vir ekstra gerief sluit die eenheid 'n veilige parkeerplek en privaat stoorkamer in. Gaste het toegang tot die kompleks se geriewe, wat 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n gimnasium en 24-uur-sekuriteit insluit. Die woonstel is binne loopafstand van die V&A Waterfront se winkels, restaurante, kunsgalerye en varsvoedselmarkte geleë. Die ligging bied ook maklike toegang tot die middestad, gholfbane, wêreldklas-museums en Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Dock Road, Cape Town, 8004, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Dock Road, Cape Town, 8004, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang