Successfully reported
+24

The Marly Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Victoria Road, The Promenade, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R17 940 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Marly Boutique Hotel is tussen die Twaalf Apostels en Kampsbaai se strand, en bied nie net luukse verblyf met 'n see- of berguitsig nie, maar ook 'n moderne spa en 'n dak wat spog met 'n 360-grade-uitsig van Kaapstad se mees ikoniese landmerke.

Die hotel het 'n totaal van 37 kamers wat óf 'n see-uitsig óf 'n uitsig oor die berge het. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het gemaklike koningingrootte-beddens met kwaliteit linne. 'n Moderne en suite-badkamer met marmerafwerkings met óf 'n bad óf 'n stort of albei is in elke hotelkamer beskikbaar. Badhanddoeke word voorsien, asook komplimentêre hotelsepies.

Bykomende geriewe in die kamer sluit 'n slim-TV, 'n Marshall-luidspreker, 'n Nespresso-koffiemasjien, gratis WiFi en 'n kroegie in. Sekere kamers het 'n privaat balkon met ononderbroke see- of berg-uitsigte, asook sonstoele wat dit 'n ideale plek maak vir gaste om te ontspan en die son te geniet.

The Marly laat gaste toe om 'n paar drankies te drink of langs die swembad op die dak by BapTise of Hinchilla te sit, of hulle kan 'n heerlike seekosmaaltyd by Surfshack geniet. Kampsbaai is 'n sjiek woonbuurt aan die Atlantiese kus. Sypaadjiekafees, kroeë en 'n informele, ontspanne atmosfeer maak hierdie plek 'n strandsnuffel se paradys.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Ligging

  • 201 Victoria Road, The Promenade, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 17 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 17 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 17 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Victoria Road, The Promenade, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2460a82148bdc42ada41d57efd78d0dd171da9a32fe81e9e1099d9541578af3543c4d11cf7e567d27d22f8209e4e11bec8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 940 per nag (plek vir 2) 201 Victoria Road The Promenade 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952935 18.377563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang