Successfully reported

The Maxton Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elshe M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie netjies en ruim. Sal definitief kan aanbeveel en sal vir seker weer daar bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidwell M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Happy. I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Geniet dit om by Maxton bly. Altyd netjies en vriendelike ontvangs. Kamers en stort ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Veilige plek, gasvryheid, netjies, skoon. Baie dankie vir alles, personeel was super vriendelik en gasvry. Kan Maxton met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Home away from home - Business trip. This was one of the neatest, most well-equipped self-catering units I have stayed in, anywhere in SA. The facilities are excellent, the accommodation superb and the location very central. The staff that greeted me and assisted me were so friendly and accommodating. I wish I had booked for my whole 4-day stay and not just one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag
5.0
Apr 2025

Omgewing rustig - kamer gemaklik, ruim en netjies. Defnitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mayase W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfect comfortable stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die plek is baie mooi. Die diens is baie goed. Ja. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Winter, somer, dis altyd lekker by die Maxton. Ons bly altyd lekker by die Maxton.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Gerieflike oornagverblyf met vriendelike, hulpvaardige gasheer. Die verblyf is ruim, skoon en netjies. Die gasheer het vriendelik aan 'n spesiale versoek aandag gegee. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 295
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 295
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 122 Schroder Street, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64a09cd60a7a2f02341294f7ebc35903d10b056306c6022ff18a01ec29ee6416b8879781739ba324b044d309b69020978b5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense 161 5 1 5 122 Schroder Street Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.444459433643 21.26751317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang