Successfully reported
+20

The Merle Cottage @ Plaisir Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 070 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Merle Cottage @ Plaisir Estate is die perfekte wegbreek, vir 'n romantiese naweek, 'n wittebrood, of vir solo-wynlandbesoekers. Dit beskik oor sorgvuldig geselekteerde kunswerke en unieke meubels, met 'n tikkie dekadensie en 'n vars aanskouing op Engelse en Kaaps-Hollandse kenmerke.

Hierdie pragtige eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit strek tot by die lieflike sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is, 'n slim-TV met toegang tot verskeie stroomplatforms en gratis WiFi, en 'n knus kaggel.

Die eenheid loop uit na 'n lieflike patio met buitemeubels en 'n ingeboude braai-area. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en kan die sprankelende gemeenskaplike swembad en 'n wynproe op die landgoed geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 070
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 070
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 070
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7e239fe70216838a4ae2253fca1d6eac9defdc7c08db0b0672264b60ac81aed28cc7f15bd86b0bccc293826e98a3e22c7be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag (plek vir 2) R45 Plaisir Wine Estate 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.842547644254 18.958205564418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang