Successfully reported
+27

The Merle Manor House @ Plaisir Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 175 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Merle Manor House @ Plaisir Estate is 'n pragtige huis wat op 'n wynlandgoed in Simondium geleë is. Hierdie stylvol versierde huis is ideaal vir 'n groep- of gesinswegbreek.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die 8-sitplek-eetkamertafel en maak verder oop na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met toegang tot WiFi, en 'n lieflike kaggel.

Die huis brei uit na die agterste terras met braaigeriewe en sitplek buite, perfek vir 'n heerlike gesinsbyeenkoms. Gaste het toegang tot die sprankelende gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel word gebied.

Daar is verskeie doendinge om in en om die area te doen, wat 'n wynproe op die landgoed insluit, en gaste het toegang tot fietsry-, berg- en voetslaanroetes.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 175
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 175
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 175
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce590a5e571fbd96db0d3dc00e8d9479aeb7eeedced88d5aa27e9978234f73af5e04aadee44e3d4c23ec9c329480d4729dd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 175 per nag (plek vir 6) R45 Plaisir Wine Estate 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.842512 18.9582002
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang