Successfully reported
+15

The Merry Crab

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 439 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Merry Crab is in Munster geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in die luisterryke tropiese plantegroei van die natuurreservaat binne 'n bekoorlike, veilige vakansie-oord. 'n Skaduryke paadjie, bewoon deur duikers en dassies, lei deur die Admiralty Marine Reservaat na die strand en die warm Indiese Oseaan. Die verblyf het sonkrag en boorgatwater.

Met aankoms sal jy ontvang word deur ons behulpsame en vriendelike personeel, wat jou sal bystaan met veilige parkeerplek van die straat af en jou na jou akkommodasie sal neem. Ons bied verblyf in eenslaapkamer-ateljeewoonstelle, eenslaapkamer-huisies ("casitas") en cabanas met 'n en suite-stort en toilet. Die eenhede word daagliks in die oggend skoongemaak en is toegerus met stowe, yskaste, mikrogolwe, eetgerei en breekware. Linne en badhanddoeke word ook voorsien en gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring. Die kamers is ook toegerus met sekere OPVD-kanale, oorhoofse plafonwaaiers en elke eenheid het toegang tot 'n privaat sondek en braaigeriewe.

Die oord het 'n ontvangs, leefkamer en onthaalarea waar gaste kan lees, bordspeletjies speel en TV kyk. Daar is 'n omheinde swembad met sonstoele langsaan die sitkamer. Die Potjie Boma is 'n groot grasdak-lapa met sy eie braaigeriewe en 'n pizza-oond, ideaal vir braai en partytjies, kom wind of weer.

Ons is die ideale wegbreekplek vir paartjies, gesinne en klein groepe. Doendinge in die omgewing sluit perdry, vierwielmotorfietsritte, diepsee-hengel en skubaduik by Shelley Beach in. The Merry Crab is gerieflik naby die strand geleë en is net 15 minutes van Port Edward af.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suwannee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 439 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Merry Crab het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 439 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b7c1133c9b395539111df5a858f0c6b52581cfb73f99da602e632a2b45c9f08da67bb34175bc10d9edfb9215de12473caf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 439 Munro Drive Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.003136298493 30.262889564037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang