The Midlands Hotel
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 293 Old Howick Road, Worlds View, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Midlands Hotel is in Old Howickweg en bied gerieflike verblyf in die hartjie van Worlds View, Pietermaritzburg. Dit is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers aangesien dit in die hartjie van KwaZulu-Natal se mistige strook geleë is.
Gaste kan kies tussen 'n Deluxe Koningkamer, 2 Deluxe Koninginkamers, 2 Standaard Gesinskamers of 'n Standaard Koninginkamer. Alle Deluxe Kamers en die Standaard Koninginkamer het slaapplek vir 2 gaste terwyl die Gesinskamer slaapplek aan 4 gaste bied. Hierdie kamers het gemaklike beddens met wit linne. Elke kamer het 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n stort en 'n bad. Badhanddoeke word voorsien.
Al 6 kamers het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Deluxe Koninginkamer en die Standaard Gesinskamer het elk 'n mikrogolf ook. Al die kamers het 'n TV en WiFi. Die Deluxe Koningkamer en Standaard Gesinskamers het albei 'n beskutte stoep met buitesitplek.
Alle gaste het toegang tot die hotel se gemeenskaplike swembadarea, gastesitarea en eetarea. Die hotel is 2 km vanaf die Quarry Centre en veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Ntombiyolwandle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 293 Old Howick Road, Worlds View, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Midlands Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 293 Old Howick Road, Worlds View, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang