Successfully reported
+19

The Millhouse at Majestic Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Millhouse at Majestic Village is 'n selfsorg-meenthuis geleë in die Majestic Village-kompleks, in die hartjie van Kalkbaai, 'n entjie van die Kalkbaai-hawe af.

Die meenthuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Een slaapkamer is op die grondvloer geleë en die ander 2 slaapkamers is op die tweede verdieping, en bied pragtige see-uitsigte. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV het en gaste het toegang tot hul eie verskeie stroomrekeninge. Die woonstel het onbeperkte WiFi.

Toegewysde parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die Majestic Village het 'n 24-uur sekuriteitstelsel in plek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 128

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 124 Main Road, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Millhouse at Majestic Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQFYU1KDnlABTQY1n2vXo03aJRloEo9flr0DeoxdePnQIgBHlWZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 124 Main Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.126880834156 18.448442770518
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang