The Murex
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 High Level Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R10 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Murex bied veilige luukse selfsorgverblyf in Seepunt, Kaapstad. Die instansie is naby historiese landmerke, pragtige strande en staproetes, wat dit die ideale verblyf maak vir russoekers, geskiedenisliefhebbers sowel as avontuursoekers.
Verblyf bestaan uit 3 gastewoonstelle wat naby die Seepunt-promenade geleë is en bied pragtige uitsigte oor die stad en die see. Twee van die woonstelle is toegerus met 4 slaapkamers en bied elk slaapplek vir 8 gaste, terwyl die derde woonstel 3 slaapkamers bied wat 6 gaste kan akkommodeer. Al die woonstelle word daagliks skoongemaak. Hulle het volledig toegeruste kombuise en spog met 'n ruim oop leefarea met pragtige uitsigte. WiFi en sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.
Gaste kan die geriewe op die perseel geniet wat 'n swembad op die dak en gasbraai insluit. Gaste het ook toegang tot nabygeleë winkels en restaurante en is naby die V&A Waterfront, Two Oceans Aquarium, die Kaapstadse kabelkarretjie en Lion's Head.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Natsikai Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 126 High Level Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Gaste dink The Murex het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 High Level Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang