The Nest @ 8
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8a Plettenberg Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die Nest @ 8 is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis sentraal geleë in Dan Pienaar, Bloemfontein, en bied slaapplek vir tot 6 gaste.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Geleë in die gewilde voorstad Dan Pienaar, bied Die Nest @ 8 netjiese en moderne akkommodasie naby groot winkelsentrums, skole, restaurante en hospitale. Die eiendom bied warm gasvryheid en 'n rustige atmosfeer, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8a Plettenberg Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8a Plettenberg Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang