Successfully reported
+49

The Nest

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Van Raalte Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R490 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf by The Nest word in 4 kamers gebied wat elk smaakvol versier is. Een van die kamers het 2 enkelbeddens en die ander twee het 1 enkelbed. 2 van die kamers het dubbelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die kamers is ingerig met 'n TV, elektriese kombers en 'n verwarmer. Elke kamer het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer en kombuisie.

Daar is WiFi in al die kamers.

Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

The Nest is naby 'n hele paar winkels en restaurante in die dorp. Dit is ook net 2,5 km vanaf die Wolhuterskop Natuurreservaat, waar jy heerlik kan voëlskyk en die voetslaanroetes verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Peter W
5.0
Just as expected clean, friendly in short a very welcoming stay. Our 2 Labradors were welcomed to the establishment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Cobus T
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, rustig, veilig en naby alles wat nodig is. The Nest was die perfekte verblyf weg van die huis af. Die kamer was baie skoon en netjies met 'n ...
Sien meer
Sep 2025
Avlon F
5.0
A lovely stay! Enjoyed my stay at The Nest very much. The addition of the couch and table in the Twin Room and the view over part of th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Nella G
5.0
Baie lekker! Ek het baie lekker gebly, en baie lekker geslaap. Ook was dit so rustig en baie veilig! Ek sal weer daar wil oorslaap! Dankie!
Jul 2025
Lize V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig, smaakvol en veilig. Dit was 'n heerlike oorslaap. Alles wat mens nodig het en nog 'n paar ekstra bederfies.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Van Raalte Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 490
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 490
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Van Raalte Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d5bdb7755058d0f7f387a6c54c917957c5c6d1db9fdebb1a56c34afc1d0652f1f1ed7d35f84d9a78dbc49637ca77789b86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 1 mens 122 5 1 5 3 Van Raalte Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.243624877077 28.308602571487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang