The Nolan Nest
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Umkuhla Lane, Durban North, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Nolan Nest is 'n knus selfsorgeenheid in sentraal Durban-Noord wat slaapplek aan 2 gaste bied. Daar is 1 slaapkamer en 1 badkamer.
Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oondjie, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n gemaklike rusbank in die leefarea.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en die verblyf is naby verskeie geriewe, winkels, restaurante, die strand en King Shaka Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Patrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Umkuhla Lane, Durban North, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Nolan Nest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Umkuhla Lane, Durban North, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang