The Nook
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Shrewsbury street, Bryanston, 2191, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Nook is 'n bekoorlike kothuis weggesteek in 'n welige een-akker tuin, wat 'n helder, moderne verblyf bied. Geleë in Bryanston, 'n welgestelde voorstad van Sandton, is dit die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie, solo-reisiger of digitale nomade.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea sluit 'n toegewyde werkstasie en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV in. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste is welkom om die sprankelende swembad en die rustigheid van die uitgestrekte tuin te geniet. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Geleë in 'n veilige, bewaakte straat met ADT-gewapende reaksie, bied The Nook gemoedsrus saam met sjarme en gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Shrewsbury street, Bryanston, 2191, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Shrewsbury street, Bryanston, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang