Successfully reported

The Oak Roots

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Theo T
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Uitstekende ligging naby die NWU kampus, goeie waarde vir geld, goed toegerus. Ons gasheer het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Die eenheid is modern en goed toegerus. Alles was silwerskoon. Ons het ons verblyf baie geniet en kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Voldoende en tevrede, waarde vir geld. Super skoon, netjies en gerieflik, vriendelike ontvangs. Die enigste voorstel van ons kant af is vars melk om ten minste 'n koppie koffie te kan drink en/of 'n botteltjie drinkwater. Verder is die plek geleë in 'n baie besige straat wat in- en uitgaan vertraag; dit is wel gangbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Verblyf was goed. The Oak Roots het baie potensiaal en ons het heerlik gebly. Die akkommodasie was netjies en skoon, maar ongelukkig kan ek nie dieselfde sê van die eetgerei nie. Voordat ons die potte en panne kon gebruik, moes ons dit eers skoongemaak het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Efficient and affordable. Our stay was comfortable and good. We were in close proximity to great restaurants, wonderful hikes and the main town. We would have appreciated a fan in the 3rd room as it was very hot upstairs and opening the window allowed mosquitoes in. The kitchen could have been better equipped. There were no oven gloves, very small pots and only two. No bowls for a salad or to serve in and only a breadboard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Waarde vir geld. Baie gemaklik. Baie lekker gebly. Lekker ruim vertrekke. Groot leefarea, oop plan kombuis-sitkamer. Kombuis baie goed toegerus. Elke kamer het sy eie badkamer. Elke kamer het sy eie TV. Elke kamer het groot kaste met baie pakplek as mens langer as een aand oorbly. Daar is baie plek om te parkeer as mens sonder 'n sleepwa of karavaan parkeer. Dis baie stil in die aand. Ons het eers na 8 pm ingeboek en het ons vriendelik ontvang.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Heerlik, 'n tuiste! Goeie diens, opdatering van nodige inligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Lekker rustig. Het vir hospitalisasie gegaan en daar oornag. Dit was luuks, gerieflik en baie rustig. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34B Thabo Mbeki Way, Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27aed4c1d00e6baf3e7a4e60d5dbf0fc3eaa5e3fab474ffb4e8c32ca4b87874cef678aa475fa28be18ce2875a26e210b6702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 34B Thabo Mbeki Way Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.688278 27.09927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang