The Oak Suite
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Sparrman Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Oak Suite is in Constantia, 'n wynproduserende voorstad van Kaapstad, geleë en is ideaal vir 'n paartjie, sakereisiger of enkelverkenner.
Die oopplan-suite met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n kombuisie wat met 'n yskassi en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die verblyf is net 'n paar minute vanaf Constantia Village-winkelsentrum, Virgin Active-gimnasium, Alphen-staproete en die M3-hoofweg. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Sparrman Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Sparrman Avenue, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang