Successfully reported
+54

The Old Mill Hotel

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Wolmarans Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Vanaf R633 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Old Mill Hotel bied gasteverblyf en is in die dorpie Machadodorp geleë. Die hotel is ideaal geleë vir 'n oornagplek vir gaste wat tussen O.R. Tambo en die Krugerwildtuin.

Verblyf by The Old Mill Hotel bestaan uit 3 kamerkategorieë, asook selfsorg-opsies. Die individueel versierde kamers is gemeubileer met óf 'n koningingrootte-bed, 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en komplimentêre toiletware.

Daar is 5 chalets, elk met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer en 'n patio met braaigeriewe wat oor die tuine uitkyk.

Die selfsorgkothuis het slaapplek vir tot 5 volwassenes in 2 slaapkamers wat toegerus is met 'n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens. Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuisie, 'n sitkamer en 'n badkamer. Daar is braaigeriewe op die stoep wat gaste kan gebruik wat oor die tuin uitkyk.

Bykomende gedeelde geriewe op die perseel sluit 'n gastesitkamer en 'n gemeenskaplike braai-area by die hoofgebou in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Juanita J
Saam met vriende
5.0
We love staying at Old Mill Hotel. The stay was great except I would suggest that the mattresses need to be replaced as all 5 of us wok...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Chantel V
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Baie lekker. Alhoewel die boonste gedeelte nie water gehad het nie, het hulle plan gemaak dat ons in die hotel kon gaan stort.
Mrt 2024
Frans-louis V
Saam met vriende
5.0
Ek het dit baie geniet, dit was rustig en ontspannend. Ja, ek het. Die beddens was gemaklik, die badkamer en kamer was netjies en skoon.
Mrt 2024
Lindi S
Saam met lewensmaat
4.4
No complaint. Warm welcome, very clean, please update beds, and put a microwave in the chalets.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Trisca H
Saam met lewensmaat
4.0
Netjies en skoon, maar die plek kort opgradering. Die diens van ons gasvrou was flink en vriendelik, maar kan doen met opgradering. Die eenheid was ba...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Mmaphuthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 15 Wolmarans Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink The Old Mill Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 633
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 633
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 633
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Wolmarans Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZmRhOWViLWE5OGUtNGVhYS1hODVhLWFhMzE5OGQ3MDAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R633 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 15 Wolmarans Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.665119714158 30.247566707657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang