Successfully reported
+18

The Old Mill Suite @ Plaisir Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Old Mill Suite @ Plaisir Estate is 'n bekoorlike eenheid op 'n wynplaas in Simondium. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en is smaakvol gemeubileerd in 'n pragtige omgewing.

Die bekoorlike eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n lieflike oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en is stylvol en het 'n koningingrootte-bed. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is 'n solderkamer en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Kraakvars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea wat op sy beurt na 'n sitarea lei met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met toegang tot stroomdienste en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan 'n glasie wyn op die landgoed geniet of die verskeie voetslaan-, fietsry- of bergfietsryroetes in die omgewing aandurf. Die eenheid is naby verskeie restaurante en wynplase.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R45, Plaisir Wine Estate, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa33f89aad9f9eee4261d0e1749d60ce584f2a2a7a328abdb1e94373d9f85321725bc8a752da2b158003f8ed2c66d32d46e33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 4) R45 Plaisir Wine Estate 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.842512 18.9582002
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang