Successfully reported

The Old Village

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Mark H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great stay. A very cute cottage. Well equipped and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

A wonderful, though short stay. As part of a wildflower trip, my friends and I needed to stay overnight in Citrusdal. I booked at the Old Village and our host contacted us about our arrival and check-in and was very helpful. The Old Village is a historic place with a fabulous view over the valley and we loved the atmosphere of the old hotel. Everything was beautifully clean. The hospitality supplies were good and the beds were really comfortable. We weren't sure what to expect concerning the restaurant, but enjoyed the fact that it is part of the Old Village. There were a good many tables occupied, which added to the atmosphere and we had an excellent dinner. I would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Besondere verblyf. Dit was baie besonders. Pragtige ligging en huisie. Goeie waarde vir geld. Ongelooflik om te dink ons het in 'n plek gebly wat 300 jaar oud is. Pragtige uitsig. Outydse meubels deel van ou wê. Dankie vir bederf soos hout, ys, koffie, tee, beskuit en koekies. Ons was in Kerkhuis. Ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantasiese verblyf, met die gegewe hout vir ons kaggelvure, die hoogtepunt! Ons het baie lekker gebly, en was spyt dat ons nie vir langer bespreek het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Everything was perfect, nice and quiet, safe, good views. Only problem was the one step from the bedroom to the bathroom for an elderly person. And the braai is downstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Citrusdal is 'n pragtige dorpie. Die gastehuis is pragtig met al die ou meubels. Dit was heerlik om die Kerkhuisie te bly. Pragtige uitsig oor Citrusdal. Dit was rustig en stil gewees en hoor jy net die voëls wat gesels. In die oggend was daar 'n kombers met mis oor die rivier en pragtig gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Absolutely lovely! Amazing! Would go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ontspannende verblyf tussen die berge. As jy hou van niks doen, net ontspan, stap, lees, dan is hierdie die plek vir jou. Ruim woonkamer, lieflike stoep en die mooiste uitsig. Ons sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin M
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Lovely and peaceful. Lovely and peaceful! Prime location to relax. The restaurant available had lovely food and our waitress was friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine W
1 nag
4.8
Jan 2025

Very comfortable, beautiful cottage. Excellent venue! Spacious, tastefully furnished (not overstuffed like some farm cottages), well-equipped big kitchen, very good mattresses, private huge veranda, nice view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderfontein, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff366dac9a269a3c5c6c3c31fcdbeac730918c8990ea9f133745d56c8cbe5681e0f5fcc475686ffdc6b14f2b07a5e21e208?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 202 5 1 5 Modderfontein Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.606656963178 18.989319703336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang