Successfully reported
+19

The Olive Tree Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Olivier Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

As jy op soek is na akkommodasie in Namakwaland is The Olive Tree net vir jou. Ons bied bekostigbare, luukse verblyf. As jy eers een keer hier was, sal jy nooit weer elders in Namakwaland blyplek soek nie!

Ons is heerlik sentraal geleë in die Noord-Kaap, naby Namibië en Upington, langs die hoofroete vanaf Kaapstad. Die gastehuis skuil teen die berg in Springbok, 'n pragtige dorpie propvol gasvryheid. Ons verblyf se warm persoonlikheid omvou gaste met gerief en luuksheid.

Kom ervaar persoonlike diens en ontspan rustig in hierdie unieke, stil plekkie. Kontak ons nou om jou kamer te bespreek. Verskeie kamers is beskikbaar met slaapplek vir altesaam 27 gaste. Ons waarborg privaatheid en ontspanning!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik en uitstekend. Ons het so lekker gebly. Ons gasheer het ons vriendelik ontvang, en ons dadelik laat tuis voel. Uitstekende diens en waarde....
Sien meer
Okt 2025
Helena V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer soontoe wil gaan, te min tyd hier deurgebring. Heerlik gebly, hartlik ontvang.
Sep 2024
Simone S
5.0
Lekker atmosfeer en lekkerste plek in Springbok! Vriendelike ontvangs en baie ruim kamers. Ek het heerlik gebly.
Aug 2024
John A
Saam met lewensmaat
4.8
Comfortable, convenient, exactly as advertised on the web (wysiwyg). Very warm welcome from Elna and her husband - this after clear, fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Pieter M
Saam met lewensmaat
4.4
Goe ligging, vriendelike en behulpsame ontvangs. Die eienaars het ons hartlik ontvang en die gasvryheid en bereidwilligheid om te help is waardeer. To...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 1 Olivier Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Olive Tree Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Olivier Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe90d30721045371740b1082a23e0f2a34b73cf541d1b3b9a20cce03267adad2421756bb03d9489fe6640d5ca8aced170ed74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 1 Olivier Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.658903279365 17.897211313248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang