One Summer Place
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1128 Albert Meyer Street, Shelly Beach, 2261, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
One Summer Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde grondvloerwoonstel in 'n kompleks met direkte strandtoegang in Shelly Beach. Die woonstel kan tot 6 gaste akkommodeer en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, 'n naweekwegbreek of 'n jaarlikse gesinsvakansie.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer, en 'n slaapbank in die sitkamer vir 'n addisionele 2 kinders. Alle linne word voorsien.
Die woonstel beskik ook oor 2 badkamers en 'n kombuis. Die kombuis het granietblaaie en is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond en stoof. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.
Die kompleks bied 'n swembad en braaigeriewe en is net 50 tree van die strand af. Neem 'n kort wandeling van 200 m na die pragtige rotspoel of teug aan iets koels op die dek van die Shelly Beach-skibootklub langs die pad. Die kompleks is gerieflik binne stapafstand vanaf die winkels geleë en is minder as 1 km vanaf Shelly Centre met 'n bioskoop en restaurante. Daar is gholfbane in die omliggende area, asook verskeie uitstappies en visvangaktiwiteite.
Neem asseblief kennis dat die eenheid slaapplek het vir 6 mense, maar 'n maksimum van 4 volwassenes. Daar is 'n ekstra slaapbank wat 2 kinders kan akkommodeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1128 Albert Meyer Street, Shelly Beach, 2261, KwaZulu-Natal
- Gaste dink One Summer Place het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 1128 Albert Meyer Street, Shelly Beach, 2261, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang