The Open House @ B61
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm B61, Bultfontein, 1790, Noordwes
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Open House @ B61 gastehuis geleë op 'n pragtige plaas wat uitkyk oor die Witwatersrandberg en Magaliesberg bergreekse, in Bultfontein in die Noordwes Provinsie, op die grens van die Gauteng en Brits Distrikte. The Open House @ B61 is perfek geleë, as 'n tuisbasis om die omliggende Magalies en Hartebeespoort area te verken. Geniet lang somersdae en ontspan op die plaasstoep, wat uitkyk oor die Magaliesberge of kuier in die winter voor die plaaskaggel.
Verblyf word gebied in 3 pragtige dubbelgastekamers met pragtige linne, vars handdoeke en komplimentêre seep, asook komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi. Pragtige romantiese piekniekopstelling en mandjies beskikbaar op versoek. Tuisgebakte brood is een van ons versteekte juwele.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm B61, Bultfontein, 1790, Noordwes
- Gaste dink The Open House @ B61 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm B61, Bultfontein, 1790, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang