Successfully reported

The Owl's Inn Country Villas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Franscois S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie mooi en skoon, ons gasvrou was baie vriendelik en gasvry. The Owl's Inn Country Villas sal ons vir enige reisiger aanbeveel. Dit is netjies en skoon, en in 'n baie rustige omgewing. Ons het tot 'n ratel (honey badger) gesien toe ons in die aand, na ons funksie ingery het op die grondpaadjie. Volgende keer sal ons beslis nie net vir 1 aand oorbly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Honeymoon. Home away from home. Feels like paradise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand Gouws G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Rejuvenating break away from the city. We had a wonderful stay at The Owls Inn. The accommodation is stunning and the setting beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Uit die boonste rakke! Wat 'n asemrowende ervaring. Die tuin is netjies en gee die gevoel dat jy op 'n eiland vakansie is. Die mooiste uitsig van berg en see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflike rustige naweek in 'n pragtige plekkie by die see! The Owl's Inn Country Villas is vir seker een van die netjiesste en skoonste gastehuise waar ek al tuisgegaan het. Elaine gaan uit haar pad uit om mens tuis en gemaklik te laat voel. Wat 'n heerlike naweek, ons sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspannend en amazing views. Baie rustige atmosfeer en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die gasvrou is baie gasvry. Gastehuis is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cosima M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Excellent choice for an overnight stop! I couldn't have chosen a better place for an overnight stop. It is easily accessible from the N2, and the host has taken great care decorating the units with everything one needs. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn T
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Tranquil place with more to offer than you expect. I had a lovely weekend at Owl's Inn. It was clean, neat and super comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott K
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Very clean venue. A clean establishment with all amenities, no fault found. The road was very muddy to The Owls Inn, especially on bikes. Otherwise all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Hoogekraal, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8UteaaABUjFjYADA586kYC4OiTDa3VeYZq1CgsoaLwoEFPtXGD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Farm Hoogekraal Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041341075987 22.303500294702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang