The Owl's Loft
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jul 2025 tot 10 Des 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R734 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Owl's Loft bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n solderwoonstel in McGregor, Wes-Kaap — ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel vir twee — perfek vir aandete.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 499
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 38 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Mill Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang