The Owl's Nest Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Hanover 62 LR,, Off the N11, Tomburke, 0557, Limpopo
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Owl's Nest Guesthouse bied gastekamers en is op 'n plaas langs die N11 geleë, binne 7,5 km vanaf die Tomburke-area. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir gaste wat na en van die Groblersbrug Grenspos reis, binne 17 km weg.
Verblyf by The Owl's Nest Gastehuis bied 7 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder bevat elke kamer 'n kombuisie-area met verhit-en-eet-toestelle soos 'n ketel, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond; 'n paar van die kamers het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike sitarea en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Farm Hanover 62 LR,, Off the N11, Tomburke, 0557, Limpopo
- Gaste dink The Owl's Nest Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Hanover 62 LR,, Off the N11, Tomburke, 0557, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang