The Oyster Shack
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Fowler Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R4 650 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Oyster Shack is 'n smaakvol versierde huis wat in Kenton-on-Sea geleë is. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 persone en is ideaal geleë net 'n paar minute se ry vanaf Kariega-strand, winkels en restaurante in die dorp.
Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n TV met DStv, en beskik oor 'n sitarea met 'n balkon, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n groot stort en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer is ook toegerus met 'n koningingrootte-bed; die derde slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die vierde kamer het 'n stapelbed en 1 enkelbed. Hierdie 2 kamers deel die derde badkamer.
Die volledig toegeruste, oopplan-kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, en die aangrensende sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met DStv.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braaigeriewe en buite-eetmeubels. Die binnehof het ook 'n omheinde swembad, 'n buitestort en 'n oerwoudgimnasium vir kinders om op te speel. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Fowler Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Fowler Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang